II
Ina I
1 reviews | Active since Oct 2025
21 Oct 2025, 08:01
Virseker is n firma wat hul woord verseker gestand hou
Virseker is n firma wat hul woord verseker gestand hou. Ek is baie dank aan aan hulle verskuldig vir die tegemoetkoming t.o.v. n bekostigbare paaiement vir n pensionaris. LANK LEWE VIRSEKER!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
21 Oct 2025, 08:32Goeie Dag, Ina
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply21 Oct 2025, 08:32
Official
Goeie Dag, Ina
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
