1 reviews | Active since Sept 2022
Virseker is die beste, VIR SEKER! Ek en my vrou is albei pensionarisse
Virseker is die beste, VIR SEKER! Ek en my vrou is albei pensionarisse. Vandag wil ek graag my dank aan Virseker betuig vir die uitmuntende, eens in ‘n leeftydse voordeel wat aan ons toegestaan is. Dit maak ‘n groot positiewe verskil aan ons leefstyl en ons sal altyd daarvoor dankbaar wees. Aan die beleefde dame Bonita, wie my oortuig het om een uur van my tyd aan haar toe-te-staan om my geval met haar bestuurder te bespreek wil ek ook ‘n groot DANKIE sê. Ons wens haar ‘n blink toekoms, by ‘n voortrefflike maatskappy toe! Dit is inderdaad ‘n seëning om 'n uitstekende maatskappy soos Virseker, wie nog werklik omgee vie hul kliënte in 'n land vol korrupsie te hê. Mense, gesêls met Virseker wees net opreg en eerlik. Wonderwerke sal gebeur. Alles van die heel beste vir die toekoms aan Virseker! Richard en Wendy Phillips
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
