MWp
Mnr. Webb pcpwebb

1 reviews | Active since Jan 2023

19 Jan 2023, 18:45

Virseker is die beste.

Anja die konsultant wat my eis hanteer het is die beste sy het my konstante terugvoer gegee en dit het die hele proses baie makliker gemaak sonder haar bystand so ek verlore gewees het. Om besigheid met ñ maatskappy soos virseker te doen is fantasties ek kon nie by ñ beter versekeringsmaatskappy kon gewees het nie. Baie dankie vir almal daar. Patrick Webb.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Jan 2023, 18:48
Official
Goeienaand Mnr. Webb

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker Span