MDLa
Mr. De Lange annekris

1 reviews | Active since May 2022

04 May 2022, 14:42

Virseker is die beste

Die diens van Virseker was uitstekend. Die konsultant was uiters vriendelik en hulpvaardig. Binne 'n paar minute was my probleem opgelos. Sal altyd Virseker aanbeveel. Nogmaals dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 May 2022, 14:51
Official
Goeie dag  Mr. De Lange 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span