WJ
William J

1 reviews | Active since Jan 2016

02 Feb 2022, 20:58

Virseker is Bakgat

Ek wil net dankie se vir virseker vir die herstel van my voertuig daar was n miscommunication maar dit reg gestel vinnig.Baie dankie vi die assessor Brain Erasmus hy het my by gestaan en ook geverstaan my probleem en dit ook vinnig uitgesort Jy is netso tops soos jou kollega Ziegfried.Baie danke an Loius Meyer vir jou bystand. Ek kan met trots Virseker aanbeveel. Sorry mane as Ek meskien julle name of vane verkeerd spel het

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Feb 2022, 07:29
Official
Hi William,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span