jO
johann O
1 reviews | Active since Jun 2012
18 Jul 2019, 10:09
Virseker Insurance
Due o numerous emails of cancellation of policies of vehicle insurance and dent insurance. I ask to cancel on immediately effect due to unemployment. After mails been sent and 1 telephone call for policy of dent insurance they cancel the policy and 4 days later 16/7/2019 the debit both policies.
Think its very unappropriated and unprofessional to do so. Due to immediately cancellation.
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Virseker's replyOfficial
18 Jul 2019, 10:11Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons sal binne kort met jou iin ****ak tree om die saak te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply18 Jul 2019, 10:11
Official
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons sal binne kort met jou iin ****ak tree om die saak te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span.
Ons sal binne kort met jou iin ****ak tree om die saak te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's replyOfficial
18 Jul 2019, 14:16Terugvoer:
Soos telefonies bespreek, vra ons nederig om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is. Ons sal dit waardeer indien jy ons kan voorsien van die nodige dokumente sodat ons die terug betaling kan bespoedig.
Vriendelike Groete,

Virseker's reply18 Jul 2019, 14:16
Official
Terugvoer:

22 Jul 2019, 13:58Terugvoer:
Ons bevestig dat die polisse effektief gekanseleer is. Dis vir ons jammer dat ons jou nie as klient kon behou nie, maar ons respekteer jou besluit.
Dankie vir jou hulp om die saak op te los.
Moet asseblief nie huiwer om ons verteenwoordiger te s***el, indien jy verdere hulp verlang.

Virseker's reply22 Jul 2019, 13:58