LB
Lizelle B

1 reviews | Active since Jan 2019

22 Jan 2019, 06:00

VIRSEKER INSURANCE

I'm a unhappy client. I was with Virseker insurance for a long time, lots of years. My Polo Vivo got ****** last year December 2018. They refuse to pay out my claim, due to the address. I spoke to a few other insurance companies, and they confirm that it does not matter where the car was parked they MUST pay out, well Virseker refuse. Now I must pay 2 cars due to a *** insurance. I will tell all my friends and family not to make use of them. They are quickly to sponsor boer soek 'n vrou, they are quickly to take your monthly premium but have got issues to pay out claims.

0
Replies (11)
Virseker
Virseker's reply22 Jan 2019, 08:00
Official
Ons erken ontvangs van jou klagte. 

Ons verteenwoordiger sal jou in ****ak wees sodat ons jou saak verder kan bespreek. 

Groete, 
Die Virseker Span. 
LB
Lizelle B's update22 Jan 2019, 08:03
Reviewer Update
Julle wil net bel en bespreek en bespreek maar julle doen absoluut niks, ek is klaar met julle omrede julle gou is om elke maand paaiemente te vat maar stories op stories as dit by betaal kom.
Virseker
Virseker's reply22 Jan 2019, 08:05
Official
Ons neem kennis van jou terugvoer, en vra dat jy ons asseblief die kans sal gun om na jou klagte te kyk, sodat die uitkoms met jou bespreek kan word. 
Groete, 
Die Virseker Span. 
LB
Lizelle B's update22 Jan 2019, 08:08
Reviewer Update
Soos se se julle het al van Desember 2018 gekyk na my klagte, GEEEEEEEEN polis met my POLO besonderhede op is ontvang nie, wat as my voertuig op n ander plek ander dorp was???? dan sou julle ook gese het NEEEE ons betaal nie uit nie, 'n huis inhoud is verstaande maar hel 'n kar wat gesteel is kan niemand sê waar en wanneer dit gaan plaasvind nie, so ek is klaar met julle, ek sal seker maak mense maak nie van julle gebruik nie, ek wat enkel ouer is moet nou ander werk soek omrede ek nie 2 karre gaan kan bekostig 'n maand nie.
LB
Lizelle B's update22 Jan 2019, 12:36
Reviewer Update
Ek het sopas met die bank gepraat en Virseker het hulle tot nou toe NIE INGELIG oor my voertuig wat gesteel was nie, maar ek moet elke maand nou 'n paaiement betaal wat nie reg is nie, plaas julle julle werk regdoen en die bank betaal maar nee julle is vol stories, weereens by mense gehoor KAR STEEL IS DIE BEWYS VAN ADRES NIE VAN TOEPASSING omrede 'n kar by ENIGE plek gesteel kan word. Die maand gaan daar R6000 uit my rekening wat ek nie het nie.
Virseker
Virseker's reply22 Jan 2019, 13:14
Official
Terugvoer: 
Ons bevestig dat ons verteenwoordiger met jou in ****ak was, en dat ons jou van finale terugvoer sal voorsien aangaande die uitkoms van die eis. 
Groete, 
Die Virseker Span. 

LB
Lizelle B's update22 Jan 2019, 13:16
Reviewer Update
Ek het sopas met die bank gepraat en Virseker het hulle tot nou toe NIE INGELIG oor my voertuig wat gesteel was nie, maar ek moet elke maand nou 'n paaiement betaal wat nie reg is nie, plaas julle julle werk regdoen en die bank betaal maar nee julle is vol stories, weereens by mense gehoor KAR STEEL IS DIE BEWYS VAN ADRES NIE VAN TOEPASSING omrede 'n kar by ENIGE plek gesteel kan word. Die maand gaan daar R6000 uit my rekening wat ek nie het nie.
LB
Lizelle B's update22 Jan 2019, 13:29
Reviewer Update
My kerel se broer het ook nou bevestig hulle voertuig was gesteel laas jaar en dit was ook nie by die adres wat gegee is nie, en Budget het hulle eis dadelik uitebetaal. Hoekom moet Virseker so vol $#$ wees? Ek soek my eis afgehandel en so gou moontlik want julle (Virseker) sal my paaiemente by die bank betaal tot julle eendag betaal.
Virseker
Virseker's reply22 Jan 2019, 13:31
Official
Terugvoer: 
Soos telefonies bespreek, ons is besig om die saak te ondersoek sodat ons jou kan voorsien van die uitkoms. 

Groete, 
Die Virseker Span. 
LB
Lizelle B's update22 Jan 2019, 13:33
Reviewer Update
En soos ek gese het julle hersien die saak al van Desember 2018 af, soos ek sê julle sal maar moet betaal want ek is verby klaar met julle, die blote feit dat julle nie eens die bank kon laat weet nie se baie.
Virseker
Virseker's reply23 Jan 2019, 15:03
Official
Terugvoer: 
Ons bevestig dat die uitkoms van die dispuut oor die uitkoms van die eis met jou bespreek was. 

Groete, 
Die Virseker Span.