KB
Koot B

1 reviews | Active since Sept 2021

15 Sept 2021, 11:13

VirSeker - Hulplyn

Virseker het my verstom, lekker om n hulplyn te nader (wanneer jy rooi onder die kraag is) en jy kry n koel en kundige persoon aan die anderkant. My probleem is vinnig geidentifiseer en voorstelle was gemaak. EN dit was binne dae reggestel. Baie dankie aan die persoon wat my gehelp het. In my taal.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Sept 2021, 11:23
Official
Hi Koot Botha,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span