YG
Yvette G
1 reviews | Active since Jan 2011
03 Aug 2024, 09:51
VirSeker het uitstekende diens
VirSeker het uitstekende diens. Fone word vinnig geantwoord en almal is vriendelik en behulpsaam. Dankie Virseker! Virseker het Verseker die beste diens!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
03 Aug 2024, 09:54 Goeie dag Yvette.
Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik ?
Vriendelike groete,
Die Virseker span

Virseker's reply03 Aug 2024, 09:54
Official
Goeie dag Yvette.