jB
johan B

1 reviews | Active since Sept 2020

25 Mar 2026, 13:53

Virseker het my vandag gehelp om my premie te verlaag ,baie dankie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid

Virseker het my vandag gehelp om my premie te verlaag ,baie dankie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid.GOD bless you🙏🙏

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Mar 2026, 13:55
Official
Hi Johan 

Baie dankie vir u terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat Virseker u kon help om u premie te verlaag. Dankie vir u vriendelike woorde — ons waardeer dit opreg. Mag u ook geseën wees.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span