AVdV
Almerie Van der Vyver

1 reviews | Active since Nov 2022

18 Sept 2024, 10:24

Virseker het my spoe...

Virseker het my spoedig en vriendelik gehelp om my eis te registreer

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Sept 2024, 10:48
Official
Goeie dag Almerie, 

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.