EP
Estelle P
1 reviews | Active since Oct 2017
30 May 2022, 11:55
Virseker het binne 3 dae my eis afgehandel en die geld om die produk te vervang in my rekening in te betaal
Virseker het binne 3 dae my eis afgehandel en die geld om die produk te vervang in my rekening in te betaal. Lynette is die Assesor en sy is baie efektief en vriendelik en sy handel alles gou af.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
30 May 2022, 11:58Goeie dag Estelle ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply30 May 2022, 11:58
Official
Goeie dag Estelle ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span