JK
Johann K

1 reviews | Active since Oct 2018

02 Feb 2023, 08:29

Virseker gekanseleer!

Goeie Dag,

Ek wil asb my Polis kanseleer by jul ***

Daar is geen epos adress met kanselasie verwante

Vriendelike groete

Marli Kuyler

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply02 Feb 2023, 08:35
Official
Goeie dag Mev Kuyler, een van ons konsultante sal u binnekort s***el. ^CL
JK
Johann K's update02 Feb 2023, 08:55
Reviewer Update
Goeie dag Virseker

Kan jul asb die ****rak kanselleer ek wil met niemand praat dis my reg om die te kanseleer

Vriendelike groete

Mev Kuyler


Virseker
Virseker's reply02 Feb 2023, 08:58
Official
Goeie dag Mev Kuyler, ons is jammer oor die dien wat u ontvang het maar ons moet die polis telefonies kanselleer.

Groete, Die Virseker Span