MVr
Mnr. Vermeulen riaan

1 reviews | Active since Feb 2024

13 Feb 2024, 19:27

Virseker gee baie goeie hulpvaardige diens.

So vêr baie vriendelike en hulpvaardige diens. Baie dankie Martinus van Rooyen. Maklik verstaanbaar en kort en saaklik.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Feb 2024, 19:29
Official
Hi Mnr Vermeulen,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span