MRm
Mev. Rabie mzuidmeer

1 reviews | Active since Sept 2021

01 Sept 2021, 19:55

Virseker

Ek kry baie professionele en flink diens van Virseker en kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel. Marianne Rabie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Sept 2021, 10:30
Official
Hi Mev Rabie,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. 

Vriendelike Groete 
Die Virseker Span