MJa
Mev. Jacobs ajacobsannali

1 reviews | Active since May 2024

09 May 2024, 08:42

VirSeker

Gerhard van VirSeker was uiters behulpsaam met die onlangse opdatering van my huisversekering. Hy het geduldig al die implikasies van klousules verduidelik en my gehelp om die beste opsies vir my individuele situasie te kies.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 May 2024, 08:44
Official
Goeie dag Mev Jacobs. 

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span