MP
Mnr. Pieterse
1 reviews | Active since Aug 2022
04 Aug 2022, 11:48
virseker ervaring
Ek het onlangs my voertuig verkoop en moes my polis kanselleer. Die dame wat my telefonies gehelp het was uiters profesioneel en het my vinnig en efektief bygestaan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
04 Aug 2022, 11:49Goeie dag Mnr Pieterse ,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply04 Aug 2022, 11:49
Official
Goeie dag Mnr Pieterse ,