LK
Leon K
1 reviews | Active since Oct 2019
22 Oct 2019, 17:25
Virseker en Netstar kop-in-een-mus.
Ek het ook geval vir die versekering in Afrikaans. Ons was 'n jaar by hulle - geen eise in die jaar. Hulle wil toe ons maandelikse paaiement met 34% opstoot. Uit die aard van die saak is ons daar weg. Nou is Netstar op ons ****r en moet ons 'n R3000.00 kansellasie fooi betaal. Ons het niks met Netstar te doen nie, Virsker het hulle betaal omdat dit volgens hulle verpligtend is. Nooit ****rakte geteken vir Netstar ook nie. Dit was ook nie in die klankopname nie - ons het gevra vir 'n kopie van die klankopname maar geen reaksie van Virseker.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
22 Oct 2019, 18:48Hallo Leon
Dankie dat u dit onder ons aandag bring.
Voorsien ons asseblief met u se besonderhede sodat ons span ‘n ondersoek kan instel.
Groete
Die Virseker Span
Dankie dat u dit onder ons aandag bring.
Voorsien ons asseblief met u se besonderhede sodat ons span ‘n ondersoek kan instel.
Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply22 Oct 2019, 18:48
Official
Hallo Leon