MP
Marie P

1 reviews | Active since Jun 2020

02 Jun 2023, 11:58

Virseker elke keer vir my

Nooit was daar druk om duurder versekeing te koop as nodig nie. Aansluiting was maklik en ook om te kanselleer was maklik. Beveel hulle sterk aan.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Jun 2023, 14:07
Official
Goeie dag Marie. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span