MJVRp
Mnr. Janse Van Rensburg pilgrimsnavah
1 reviews | Active since Mar 2022
18 Mar 2022, 16:46
Virseker eis vir waterpyp wat gebars het
My eisproses was baie maklik en is uiters professioneel hanteer. Alles telefonies gedoen en opgevolg met 'n WhatsApp - in 'n japtrap!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
18 Mar 2022, 19:32Goeie dag Mnr. Janse Van Rensburg,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply18 Mar 2022, 19:32
Official
Goeie dag Mnr. Janse Van Rensburg,