MJ
Mev. Jonker

1 reviews | Active since Sept 2023

08 Sept 2023, 20:04

Virseker eis

Ek kan met vrymoedigheid Virseker aanbeveel. Vriendelikke vinnige hulpvaardige diens. Die beste in die Weste Personeel een en almal Baie hulpvaardig vriendelik en vinnige diens Baie dankie Bets Jonker

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Sept 2023, 20:10
Official
Goeie dag Mev. Jonker.

Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.  

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.