SO
Sw O
1 reviews | Active since Jul 2019
24 Sept 2025, 08:11
Virseker *****
Hierdie mense is baie *****. Geen goeie ervaring nie. Premie is laag, instaleer tracker in my voertuig en eweskielik skiet die premie deur die dak. Virseker nie iemand om te gebruik nie.
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)Virseker's replyOfficial
24 Sept 2025, 08:17Goeie dag SW, Ons erken ontvangs van u klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan u veroorsaak is. Ons span sal met u in verbinding tree om u bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou as moontlik na die betrokke departement geëskaleer word. Vriendelike groete, Die Virseker-span
Virseker's reply24 Sept 2025, 08:17
Official
Goeie dag SW, Ons erken ontvangs van u klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan u veroorsaak is. Ons span sal met u in verbinding tree om u bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou as moontlik na die betrokke departement geëskaleer word. Vriendelike groete, Die Virseker-span
SO
Sw O's updateReviewer Update
24 Sept 2025, 08:18*** man. Ek bel julle maar die Lyn bly doodgan. Julle is pateties.
SO
Sw O's update24 Sept 2025, 08:18
Reviewer Update
*** man. Ek bel julle maar die Lyn bly doodgan. Julle is pateties.
SO
Sw O's updateReviewer Update
25 Sept 2025, 13:06Glitch in die sisteem. Die plek is *****. Niemand kom iets agter nie, hulle kom niks agter nie maar vat n mens se geld. Geskok oor n afrikaanse plek wat Sy eie mense indoen
SO
Sw O's update25 Sept 2025, 13:06
Reviewer Update
Glitch in die sisteem. Die plek is *****. Niemand kom iets agter nie, hulle kom niks agter nie maar vat n mens se geld. Geskok oor n afrikaanse plek wat Sy eie mense indoen
Virseker's replyOfficial
25 Sept 2025, 13:13Goeie middag Mnr. SW Oosthuizen,
Ons is jammer om te sien dat u so voel.
U klagte is aangestuur na die afdeling wat vir u kan help en hulle sal u binnekort ****ak.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Ons is jammer om te sien dat u so voel.
U klagte is aangestuur na die afdeling wat vir u kan help en hulle sal u binnekort ****ak.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply25 Sept 2025, 13:13
Official
Goeie middag Mnr. SW Oosthuizen,
Ons is jammer om te sien dat u so voel.
U klagte is aangestuur na die afdeling wat vir u kan help en hulle sal u binnekort ****ak.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Ons is jammer om te sien dat u so voel.
U klagte is aangestuur na die afdeling wat vir u kan help en hulle sal u binnekort ****ak.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
