AT
Annamarie T
1 reviews | Active since Feb 2014
01 Feb 2022, 20:46
Virseker
Ek is 100% beindruk deur Virseker se behulpsaamheid, vriendelikheid en diens. Ek kan net met lof van die versekeraar praat vandat ek by hulle aan gesluit het meer as 'n jaar gelede.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Feb 2022, 09:58 Hi Annamarie,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply02 Feb 2022, 09:58
Official
Hi Annamarie,