1 reviews | Active since Feb 2017
Virseker ???
Ek is al lid van hulle sedert 2015, 5 jaar te lank, In Desember 2019 het die weerlig my hek motor beskadig, ek het Virseker ge****ak, niks is gese van my "Gatsak bonus" nie, hul assesor het uiygekom en my R3000+ gekwoteer, 'n hardeware winkel het R3200 gevra vir 'n nuwe motor, ek het die eis gekanseleer om my "bonus" te beskerm en besluit om die motor self te herstel, R900 later werk my hek weer, Aug 2020 kry ek 'n kennisgewing van my jaarlikse premie verhoging en merk toe dat my bonus datum aangeskuif is na 2024, ek het hulle ge****ak en die konsultant het gese omdat hulle die assesor moes betaal het is my bonus datum aangeskuif, ek het gevra om met 'n senior persoon te praat , wat my wel die volgende dag ges***el het, hy het gese dat dit nie sy afdeling is nie en hy sal vra dat die eise afdeling my dringend moet ****ak, 26 uur later nog geen oproep van hulle ontvang nie, ek het hulle meer as R3000 gespaar maar moet nou die boete daarvoor betaal, ek het gese ek gaan my besigheid na 'n ander maatskappy vat as hulle my nie kan tegemoed kom nie, sal maar sien wat gebeur, het tenminste nog 'n paar dae tyd om 'n ander maatskappy te soek.
Dankie dat u hierdie saak onder ons aandag bring. Ons erken u frustrasie en verseker u dat terugvoering gegee sal word sodra ons meer inligting het. Vriendelike GroeteDie Virseker Span
Dankie dat u hierdie saak onder ons aandag bring. Ons erken u frustrasie en verseker u dat terugvoering gegee sal word sodra ons meer inligting het. Vriendelike GroeteDie Virseker Span
Ons will net bevestig dan ons span well in ****ak met jou was en dat jou klatge nou opelos is.
Lekker waweek en geniet die rest van U dag.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons will net bevestig dan ons span well in ****ak met jou was en dat jou klatge nou opelos is.
Lekker waweek en geniet die rest van U dag.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.