MMf
Mnr. Malan fsmalan
1 reviews | Active since Aug 2022
04 Aug 2022, 11:11
Virseker doen goed - Vir Seker
Virseker se diens was professioneel, vriendelik en duidelik, en Virseker se premie is uiters billik. ’n Oorvriendelike werknemer van Virseker wat my agterna ges***el het vir nog aanbiedinge, en dit nadat ek reeds die kwotasie aanvaar het, se diens was egter ongevraagd en "mosterd na die maal". Dit kon voor die tyd afgehandel bewees het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
04 Aug 2022, 11:15Goeie dag Mnr Malan ,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply04 Aug 2022, 11:15
Official
Goeie dag Mnr Malan ,