LP
Lourens P
1 reviews | Active since Apr 2022
06 May 2025, 10:10
Virseker doen altyd hul bes om jou te help waar hul kan
Virseker doen altyd hul bes om jou te help waar hul kan. Altyd spoedig en hulpvaardig. Geen sukkel nie. Baie goeie dienslewering dusver
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
06 May 2025, 10:17Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply06 May 2025, 10:17
Official
Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
