MT
Mej. Trichardt

1 reviews | Active since Nov 2023

08 Nov 2023, 08:52

Virseker diensverskafing

Die mense by virseker is almal vriendelik en baie behulpsaam. Hulle is daar om enige vra te antwoord en enige iets te verduidelik wat jy nie verstaan nie. Ek beveel hulle aan aan enige iemand wat vertroubare en vriendelike versekering soek.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Nov 2023, 08:53
Official
Goeie dag Mej. Trichardt,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,
Die Virseker-span.