JVdM
Jaco Van der Merwe

1 reviews | Active since Mar 2022

03 Mar 2025, 08:53

Virseker Diens uiters Swak

Uiters Teleurgestel met die swak diens by Virseker, as n moontlike klient na 45minute oproep kon hulle my nogsteeds nie n kwotasie gee nie. Die dame met wie ek gesels het was uiters swak, ek kan nie eers haar naam onthou nie. Ek weet nie of dit sy of hulle stelsels was nie maar as dit so lank vat om nie eers n kwotasie te kon kry nie, hoelank gaan hulle vat om te betaal sou hulle ooit nodig wees. Virseker sal my nie sien as n klient nie en ek sal die swak diens met vriende en familie deel. Swak vir Afrikaans Swak van Virseker. Uiters Teleurgestel

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply03 Mar 2025, 09:12
Official
Goeie dag 
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is. 
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word. 

Groete,
Die Virseker Span
Virseker
Virseker's reply03 Mar 2025, 09:19
Official
 Verskaf asseblief vir ons die polisnommer sodat ons verder kan help.