MS
Mnr. Stockigt
1 reviews | Active since Sept 2021
01 Sept 2021, 11:51
Virseker diens is uitstekend
Uitstekende diens in my eie moedertaal ek is trots dat Virseker my so goeie diens gegee het om seker te maak dat my eis deurgestuur word. Dankie Virseker
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
01 Sept 2021, 13:53Hi Mnr. Stockigt
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. Ons sal dit met die relevante konsultant deel.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply01 Sept 2021, 13:53
Official
Hi Mnr. Stockigt