MvZa
Mev. van Zyl audreyzyl
1 reviews | Active since Aug 2021
19 Aug 2021, 12:09
virseker diens
Vinnige vriendelike diens van Anja by Viseker. Dis net jammer dat Digicall wat deur hulle aangestel is, skitter in hulle afwesigheid!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
19 Aug 2021, 14:13Hi Mev. van Zyl,
Ons is baie bly om te hoor van die diens wat u vanaf Anja ontvang het.
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply19 Aug 2021, 14:13
Official
Hi Mev. van Zyl,