MRl
Mnr. Rens lenusrens

1 reviews | Active since May 2024

24 May 2024, 08:56

Virseker Diens

Goed vinnig en efektief.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 May 2024, 08:58
Official
 Goeie dag Mnr Rens.

 Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik? 

 Vriendelike groete, 
Die Virseker span