eS
elize S
1 reviews | Active since Feb 2020
06 Feb 2020, 16:18
Virseker diens
Virseker se diens is baie swak. Ons moes 3 maande wag vir ons eis om afgehandel te word. Hulle indiens telefoniese assistente wat met die eise werk is ongeskik en druk graag die foon in jou oor dood.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
07 Feb 2020, 08:55Hi Elize,
Ons is jammer om hiervan te hoor en will graag help.
Stuur ons asb 'n privaat boodskap met jou polis besonderhede sodat ons span na jou saak kan kyk en jou ****ak met terugvoer.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply07 Feb 2020, 08:55
Official
Hi Elize,