MHr
Mev. Hanzen reguitstraat

1 reviews | Active since Sept 2022

05 Sept 2022, 13:05

VirSeker diens

Ek het onlangs vir VirSeker gebel. Die diens wat ek ontvang het, was onverbeterlik met 'n vriendelike, professionele konsultant wat my navraag vinnig kon beantwoord en my dadelik gehelp het met my polis. Vir beter kon ek nie vra nie!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Sept 2022, 13:08
Official
Goeie dag Mev. Hanzen

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span