AS
Adri S
1 reviews | Active since May 2016
16 Feb 2023, 08:38
Virseker: Die beste diens wat ek nog gekry het, van enige versekerings matskapy
Virseker: Die beste diens wat ek nog gekry het, van enige versekerings matskapy. Lynette Veldsman was BAIE profesioneel en het met baie geduld geluister na al my klagtes. My eis is binne 3 werksdae afgehandel en uitbetaal👏🏻 Baie dankie Virseker vir die puik diens en profesioneele mense wat julle gebruik. Ek sal julle viseker aanbeveel. Groete Adri Stols.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
16 Feb 2023, 08:43Goeie dag ME A Stols. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply16 Feb 2023, 08:43
Official
Goeie dag ME A Stols. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's replyOfficial
16 Feb 2023, 08:43Goeie dag Adri,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply16 Feb 2023, 08:43
Official
Goeie dag Adri,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span