LB
Leon B

1 reviews | Active since Aug 2022

08 Dec 2022, 09:02

Virseker

Uitstekende diens ontvang by Arno. Sal Virseker verseker aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Dec 2022, 09:03
Official
Goeie dag Mnr L Beer. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span