mm
martie.ras martie.ras
1 reviews | Active since Sept 2016
30 Aug 2022, 09:52
VIRSEKER
Ek is/was by virseker verseker. Toe die tv en nog n elektriese toerusting groet word daar vir my laat weet dit is slytasie en word nie gedek nie. WAARVOOR het mens versekering??? Met anderwoorde volgens hulle moet mens seker elke maand of 2de maand n nuwe tv koop om te verhoed dat daar slytasie plaas vind?
Regtig ek was baie jare by Budget tot iemand virseker aanbeveel het want hulle is glo AFRIKAANS. Jammer VIRSEKER julle is nie vir die Afrikaanse volk nie julle is geld wolwe.
NOOIT WEER IN MY LEWE BEVEEL EK IEMAND AAN OM NA VIRSEKER TOE TE GAAN NIE.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
30 Aug 2022, 09:56Goeie dag Martie ,
Ons neem ontvangs van u klagte .
Ons is baie jammer om hiervan te hoor en ons het u saak na ons relevante span verwys om verdere ondersoek in te stel en met u in ****ak te wees .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply30 Aug 2022, 09:56
Official
Goeie dag Martie ,