MS
Mnr. Solomon

1 reviews | Active since Oct 2022

08 Oct 2022, 20:44

Virseker customer care

Virseker se diens was uitsteeking. Sal mense aanraai om aan te sluit eenige tyd.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Oct 2022, 20:52
Official
Hi  Mnr. Solomon 

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span