1 reviews | Active since Jun 2017

28 Jan 2025, 11:43

Virseker claims

I have two separate claims with Virseker. Claims *** and *** Claims *** – This claim was registered 14 January 2025 and all the necessary documentation sent to Virseker 20 January 2025. To date no one has been able to help or get back to me. The lady who works with it is on leave. Claim *** is for a towing service Saturday 25 January 2025 - Because it was an emergency and the towing service used by the dealer was available and after confirmation with Virsure that there are two options. I pay and send evidence Monday 27 January 2025 to Virseker for the recovery OR I do the towing service by Virseker. I decided to pay and claim back on Monday. It would appear that I do not have a claim. After more than one hour of calls and waiting I had to give up. When you call, someone will contact you before 5 o'clock tomorrow. Every time you hear before 5 o'clock tomorrow. I have emails to ***, ***, ***, *** (not working) and *** which for me was given which also does not work. Hopefully you can help

0
Replies (4)
Virseker
Virseker's reply28 Jan 2025, 11:55
Official
 Hallo

 Dit is vir ons sleg om te hoor en is beslis nie die ervaring wat ons vir ons kliënte wil bied nie.
 Ons vra om verskoning en sal graag wil kyk of dit nie reggestel kan word nie, ons span sal binnekort in ****ak wees met jou.

Die Virseker Span 
's update28 Jan 2025, 17:07
Reviewer Update
Virseker het my ge****ak na aanleiding van my klagte by Hellopeter. Dit was 'n ligstraaltjie. Ek moes weer die twee eise in detail met hulle bespreek. Die gevolgtrekking die twee eise is verkeerd gelaai. Of dit oorgelaai moet word weet ek nie. Eis nommer 11 is op 14 Januarie 2025 gelaai. Kom nou eers agter dit is verkeerd. Ek is belowe dat die persoon wat daarmee werk voor einde van vandag sal terugkom met 'n opdatering. Daarvan het niks gekom nie. Rakende die eis nommer 12 wat 26 Januarie 2025 gelaai is vir die insleepdiens weet ek nie of hulle gaan betaal of nie. Iemand sou my ook voor die einde van vandag 28 Januarie 2025 gebel het. Dit is nou 17:00. nog niemand het gebel nie. Ek hoop julle kan opvolg met 'n antwoordGroeteJohan Botha
Virseker
Virseker's reply28 Jan 2025, 17:24
Official
Goeie dag Mnr J Botha, 

Ons is baie jammer oor die ongerief wat veroorsaak is deur dat u eis verkeerd gelaai is en dat u nie ge****ak was nie.
Ons neem kennis van u klagte.
Ons het ons eisspan gevra dringend met u ****ak te maak. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span

's update03 Feb 2025, 15:17
Reviewer Update
Dit is 'n week later. Virseker het teruggekom met die verskoning dit neem langer om kwotasie vir die gesteelde godere te kry. Met elke navrag dieselfde verskoning. sedert Donderdag 30 Januarie 2025 geen reaksie op my navrae.
Groete Johan Botha