EE
Esmarie E

1 reviews | Active since Aug 2013

30 Jan 2024, 17:53

Virseker

Die hulp en vriendelikheid wat ek van Virseker ontvang het, is wonderlik. Die verligting van my premie beteken vir my baie, en dit vir dieselfde wat ek gehad het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Jan 2024, 17:55
Official
 
Goeie dag Esmarie. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span