LW
Louis W

1 reviews | Active since Mar 2018

31 Jan 2023, 14:58

Virseker

Ek is by Virseker, juis omdat hul Afrikaans is. Ongelukkig wil ons besigheid doen met 'n nasionale maatskappy wat ons versekerings****rak in Engels versoek.

Virseker kan my nie help daarmee nie. Dis baie teleurstellend, en sal my noop om my ****rak by hulle te kanselleer en na 'n ander maatskappy te gaan.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Jan 2023, 15:14
Official
Goeie dag Mnr L van Wyk.  Dankie vir u terugvoering.
Ons sal dit verwys na ons span.

Groete, Die Virseker Span.