MVh
Mnr. Venter hl.venter
1 reviews | Active since Jul 2022
13 Jul 2022, 13:16
Virseker bybetalings belaglik
Diens deur die personeel is PUIK!! Die fdit dat ek R2100- 00 bybetaling het op n R5050-00 alarmstelsel wat danksy Eskom se gemors beskadig is, is VERREGAANDE om die minste te se en Virseker en Auto General behoort dit drasties te verminder!! Ek betàal maande lank sonder eise dan word ek gepenaliseer vir iets wat nie deur my toedoen gebeur het nie!!??
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Jul 2022, 13:20Goeie dag Mnr Venter ,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons het u navraag aangaande die bybetaling na ons relevante span verwys en hulle sal met u in ****ak wees .
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply13 Jul 2022, 13:20
Official
Goeie dag Mnr Venter ,