CN
Chris N
1 reviews | Active since Aug 2016
02 Aug 2024, 17:04
Virseker Bly Goud Werd, dis VERSEKER
Ek wil graag ons waardering betoon aan Virseker.
Ek en ons gesit besit ‘n omvattende polis by die onderneming vir omstreeks twee jaar, waarvan altwee motors in die ooreenkoms ingesluit word.
Moet ek byvoeg hoe die ekonomie almal’n knoei toegedien het en is ons gesin gedwing om nog meer af te skaal.
‘n Ongelooflik bedagsame konsultant by die naam Camille Louw het handjie bygesit om ons premie te verlaag.
Dis besondere dienslewering en ons wil graag dankie sê aan Virseker en Camille vir julle opoffering en deernis.
Julle is kwaliteit en goud werd!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Aug 2024, 17:08Hallo Chris,
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Vriendelike groete, Die Virseker span
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Vriendelike groete, Die Virseker span
Virseker's reply02 Aug 2024, 17:08
Official
Hallo Chris,
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Vriendelike groete, Die Virseker span
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Vriendelike groete, Die Virseker span
