MCj
Mej. Calitz jackiecalitz

1 reviews | Active since Dec 2023

20 Dec 2023, 12:56

Virseker

Die diens is fantasties n bonus in Afrikaans. Maxine wat ons gehelp het was so behulpsaam.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Dec 2023, 12:57
Official
Goeie dag Mej Calitz. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span