1 reviews | Active since Aug 2017
VIRSEKER??? BAIE SWAK DIENS
Ons het altyd 'n 5 ster gegee vir diens by Virseker, maar nou raak ek baie bekommered. Ons het al Augustus 'n probleem met ons Geyser gehad (dit was na ure) mense het uitgekom en die "element" vervang, was net by my vir 1 uur, toe moes ek R1300-00 betaal. Maar in my polis, duui dit aan, dat as hulle iemand moet na ure uitkom, 'n uur of minder werk doen, betaal ek net vir die part wat moet vervang word. Maar hierdie het nie gebeur! Ek het nou met 'n paar mense gepraat by Virseker en emails gestuur, want die mense wat Virseker uitgestuur het, het vir 'n "Thermostat en Element" rekening vir Virseker gegee. Hierdie is bedrog, en Viseker doen niks daaraan! "Integrity and honesty" dit is wat auto general verseker ons aan??????? Hoekom kom julle nie terug na ons toe met 'n verduideliking??????? Hierdie is glad nie aanvaarbaar.
Ons is jammer vir die diens wat u ontvang het.
U klagte is na die korrekte afdeling ge-eskuleer om vir u te ****ak.
Groete
Die Virseker Span.
Ons is jammer vir die diens wat u ontvang het.
U klagte is na die korrekte afdeling ge-eskuleer om vir u te ****ak.
Groete
Die Virseker Span.
U klag is verwys na die korrekte persoon om te kan help en u sal ge****ak word.
Groete
Die Virseker span
U klag is verwys na die korrekte persoon om te kan help en u sal ge****ak word.
Groete
Die Virseker span
