MWt
Me. Wilken thecreativespot

1 reviews | Active since Dec 2023

07 Dec 2023, 17:57

Virseker

Virseker het n goeie diens gelewer met die kwotasie vir my karversekering. En beste van als: Dis in my taal!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Dec 2023, 18:02
Official
Goeie dag Me. Wilken,
 
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span