AW
Albert W
1 reviews | Active since May 2021
22 Apr 2022, 12:17
Virseker (Auto& General virsekeringsmaatskappy)
Ek will net vir Carlin Keffer by Virseker dankie se vir voortreflike diens wat sy gelewer het met die hantering van my eis ! Dit is n riem onder die hart om nog in vandag se dae mense te kry met integrityd wat bereid is om die ekstra myl vir die klient te loop .
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
22 Apr 2022, 12:22Hi Mnr. Van Wyk
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply22 Apr 2022, 12:22
Official
Hi Mnr. Van Wyk