MOo
Mnr. Odendaal odenhawk
1 reviews | Active since Sept 2022
01 Sept 2022, 19:49
Virseker asuransie uitstekend
Ek was onlangs in n botsing betrokke. Virseker het aan al my behoeftes voorsien sonder enige stories. Het daarna n ander voertuig aangeskaf en weereens het hulle my gehelp sonder voorbehoud. Ek is baie tevrede met die diens wat ek bu hulle
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
01 Sept 2022, 19:58Hi,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply01 Sept 2022, 19:58
Official
Hi,