MS
Mnr. Smit

1 reviews | Active since Mar 2022

06 Mar 2022, 16:36

Virseker Assuransie

Dit is nou uit die boonste rakke diens vriendelike proffesionele versekeraars Soos hulle in ingels se No Hush and No Fuss Vinnig Telefonies geen wag geen vorms Net super diens as jy ooit gedink het aan of nee Hukom nie nou Virseker n lui te gee en nooit weer terug kyk Ek beveel virseker my Virseker oral aan Wimpie Smit Vanderbijlpark

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Mar 2022, 17:35
Official
 Goeie Dag Mnr Smit,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span