FH
Francois H

1 reviews | Active since Jan 2020

02 Oct 2023, 21:19

VIRSEKER ASB

Virseker - Virseker gaan hulle jou nie help nie, ek wag nou al 3 weke vir n agent om my terug te s***el. Want as mens mos die polis uitneem belowe hul jou alles. Ek wil my kar se lisensie vervang maar nou ja geen terug voer van VIRSEKER af nie.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply02 Oct 2023, 21:26
Official
Hi Francois

Ons is teleurgesteld om dit te hoor.

Ons sal dit eskaleer na die korrekte afdeling toe en hulle sal in ****ak wees met u.

Groete,
Virseker Span
FH
Francois H's update03 Oct 2023, 15:01
Reviewer Update
And still no feedback from Virseker