QP
Quintin P
1 reviews | Active since Jul 2019
22 Jul 2019, 20:35
Virseker amper gevang
My “Virseker” amper gevang en dankbaar ek het nog nie my huidige versekering na 21 goeie jare gekanseleer in opgewondenheid oor ñ goedkoper premie nie. My polis skedule het geensins aangesluit met die 100% detail wat ek in amper 40 minute aan die konsultant verduidelik het nie. Na ek die skriftelike foute moes laat regstel is my premie met meer as R320 op. Pasop en lees die polis wat jy ontvang aandagtig deur. Een week later en swak bestuur reageer nie na konsultant flater nie. Net betyds gekanseleer. Vaarwel “Virseker” nooit weer...
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
23 Jul 2019, 09:16Ons erken ontvangs van jou klagte, en is baie jammer om hiervan te hoor.
Ons sal dit waardeer indien jy ons van jou ****ak nommer kan voorsien, sodat ons jou kan s***el om die saak verder te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply23 Jul 2019, 09:16
Official
Ons erken ontvangs van jou klagte, en is baie jammer om hiervan te hoor.
Ons sal dit waardeer indien jy ons van jou ****ak nommer kan voorsien, sodat ons jou kan s***el om die saak verder te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span.
Ons sal dit waardeer indien jy ons van jou ****ak nommer kan voorsien, sodat ons jou kan s***el om die saak verder te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's replyOfficial
23 Jul 2019, 12:39Terugvoer:
Dankie dat jy die saak met ons bespreek het. Ons wil weereens om verskoning vra vir die ongerief wat deur ons veroorsaak is. Ons bevestig dat die nodige ondersoek sal volg en dat die saak op n interne basis verder aangespreek sal word.
Dit is regtig n jammer dat ons jou as klient verloor het, maar respekteer jou besluit ten volle.
Vriendelike Groete,

Virseker's reply23 Jul 2019, 12:39
Official
Terugvoer: